Collection: Affie- Ondersteuners

2 products
Bestellings vir koerier/afhaal by skool is onderhewig aan die skoolwinkel se handels ure. 

Bestellings ontvang wat per koerier gestuur moet word neem 5-7 werksdae (uitgesluit skool vakansies) voordat die pakkie oorhandig word aan die koerier. 
.

Die Affie-winkel is op Afrikaanse Hoër Seunskool se skool gronde geleë.

.Affie-winkel tye:
Maandae – Donderdae
07:00 – 15:00
Vrydae
07:00 – 14:30

Affie-winkel sal gesluit wees tydens skool vakansie.
.
Indien u aanlyn bestel, sal u tydens die 'checkout' proses kan kies om die aanlyn aankope by die affie-winkel te gaan oplaai of as alternatief kan die pakkie teen 'n koste gekoerier word.
Neem kennis, voor u by die bladsy kom om die 'school collection' opsie te kan kies moet mens jou adres invul (standaard webwerf 'checkout').

 

NB! Indien u kind die 'aanlyn pakkie' in die winkel self kom afhaal moet hy die bestel nommer verskaf of die 'sales order confirmation epos' vir die affie-winkel personeel lid kan wys. Sonder die bogenoemde kan geen aanlyn bestelling afgehaal word nie.

.

Aanlyn pakkies neem 24h tot 48h vir verwerking. U sal in kennis gestel word sodra die  'aanlyn pakkie' beskibaar is by die skool winkel.  

.

Vir enige navrae kontak gerus 

082 268 7843 of Affiewinkel@nolimitssport.co.za

.

Die tweedehandse klere is slegs by die klerewinkel beskikbaar en gaan nie aanlyn beskikbaar wees nie.

  • AHS Mans Ondersteuners Gholfer
    AHS Mans Ondersteuners Gholfer
    Regular price
    R 360.00
    Sale price
    R 360.00
    Unit price
    per 
  • AHS Dames Ondersteuners Golfer
    AHS Dames Ondersteuners Golfer
    Regular price
    R 360.00
    Sale price
    R 360.00
    Unit price
    per