Collection: .

2 products

Neem asb kennis dat geen aflewerings by die skool gedoen gaan word in die skool vakansie 21 Maart tot 2 April, U is egter welkom om van die ander verspreidings opsies gebruik te maak


Alle items word op bestelling vervaardig en sal binne 15 werksdae lewer soos per die lewerings opsie gekies by “Check out”

Daar is drie aflewerings opsies: Afhaal by die skool (gratis), Afhaal by ons fabriek (gratis) en Koerier na enige adres teen koste.
.

Neem kennis, voor u by die bladsy kom om die 'Collect at relevant School' opsie te kan kies moet mens jou adres invul (standaard webwerf 'checkout'). 


NB! Indien u kind die 'aanlyn pakkie' in by skool kom afhaal moet sy die bestel nommer verskaf of die 'sales order confirmation epos' hê.
.
  • Osies - KDA Gholfhemp (Kleiner groottes)
    Osies - KDA Gholfhemp (Kleiner groottes)
    Regular price
    R 255.00
    Sale price
    R 255.00
    Unit price
    per 
  • Osies - KDA Gholfhemp
    Osies - KDA Gholfhemp
    Regular price
    R 290.00
    Sale price
    R 290.00
    Unit price
    per