Gr8 en nuwe skolier klere aankope vir 2022

Nuwe skoliere kan slegs per afspraak by die Affie-winkel klere aankope doen
Afsprake word beperk tot 2 nuwe skoliere per uur op die uur
Geen afspraak verskuiwings sal toegelaat word tensy dit per whatsapp (082 268 7843) 48uur voor die afspraak gekommunikeer en bevestig word nie