Collection: Affie-Winkel Skool Drag

37 products

ps://cdn.shopify.com/s/files/1/0258/9369/9664/files/AHS_Koshuis_-_Gr8_benodigdhede_Finaal_24102023.pdf?v=16981747

Graad 8, 2025 Benodighede: 


🏫 Affie-winkel Inligting – Afrikaanse Hoër Seunskool

🛍️ Bestellings en Aflewering

  • Bestellings vir afhaal of koerier is onderhewig aan die Affie-winkel se handelsure.

  • Koerier bestellings neem 5–7 werksdae (skoolvakansies uitgesluit) voordat dit aan die koerier oorhandig word.

  • Aanlyn pakkies neem 24–48 uur om verwerk te word. U sal 'n epos ontvang sodra die pakkie gereed is vir afhaal.

📦 Afhaal opsies by Aanlyn Aankope

  • Tydens die 'checkout'-proses op die webwerf kan u kies:

    • Afhaal by die Affie-winkel ("school collection")

    • Koerier diens (teen 'n ekstra koste)

    • Let wel: Voordat die opsie vir afhaal by die skool beskikbaar is, moet u eers u adres invul (soos vereis deur die webwerf).

✅ Afhaal deur Leerder

  • Indien u kind die pakkie self by die winkel gaan afhaal, moet hy:

    • Die bestel nommer verskaf, of

    • Die 'Sales Order Confirmation'-e-pos aan die winkelpersoneel kan wys.

⚠️ Sonder hierdie bewys kan geen afhaal geskied nie.

🕒 Affie-winkel Handelsure

📍 Geleë op die skoolgronde van Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)

  • Maandae tot Donderdae: 07:00 – 15:00

  • Vrydae: 07:00 – 14:30

  • 🛑 Gesluit tydens skoolvakansies en Publieke vakansiedae

🧥 Tweedehandse Klere

  • Tweedehandse klere is slegs beskikbaar in die winkel.

  • Geen tweedehandse items is aanlyn beskikbaar nie.

📞 Navrae?

Kontak die Affie-winkel gerus:

📱 082 268 7843
📧 Affiewinkel@nolimitssport.co.za

 

  • AHS - Wit Skool Oortrektrui (Grootte 92-102)
    AHS - Wit Skool Oortrektrui (Grootte 92-102)
    Regular price
    Sold out
    Sale price
    R 260.00
    Unit price
    per 
  • Ahs-Wit Skool Oortrui (107-112)
    Ahs-Wit Skool Oortrui (107-112)
    Regular price
    R 295.00
    Sale price
    R 295.00
    Unit price
    per 
  • Ahs Formele Baadjie (Grootte 76-80)
    Ahs Formele Baadjie (Grootte 76-80)
    Regular price
    R 1,150.00
    Sale price
    R 1,150.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Formele Baadjie (Grootte 82 - 86)
    AHS - Formele Baadjie (Grootte 82 - 86)
    Regular price
    R 1,180.00
    Sale price
    R 1,180.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Formele Baadjie (Grootte 87-97)
    AHS - Formele Baadjie (Grootte 87-97)
    Regular price
    R 1,180.00
    Sale price
    R 1,180.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Formele Baadjie (Grootte 102-112)
    AHS - Formele Baadjie (Grootte 102-112)
    Regular price
    R 1,200.00
    Sale price
    R 1,200.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Formele Baadjie (Grootte 117)
    AHS - Formele Baadjie (Grootte 117)
    Regular price
    R 1,230.00
    Sale price
    R 1,230.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Formele Baadjie (122-127)
    AHS - Formele Baadjie (122-127)
    Regular price
    R 1,350.00
    Sale price
    R 1,350.00
    Unit price
    per 
  • Ahs Formele Baadjie (132)
    Ahs Formele Baadjie (132)
    Regular price
    R 1,400.00
    Sale price
    R 1,400.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Skool Pet (XS-XL)
    AHS - Skool Pet (XS-XL)
    Regular price
    R 265.00
    Sale price
    R 265.00
    Unit price
    per 
  • Lang Grys Sokkies Allwear (4-7)
    Lang Grys Sokkies  Allwear (4-7)
    Regular price
    R 75.00
    Sale price
    R 75.00
    Unit price
    per 
  • Lang Grys Sokkies Allwear (8-10)
    Lang Grys Sokkies Allwear (8-10)
    Regular price
    R 75.00
    Sale price
    R 75.00
    Unit price
    per 
  • Lang Grys Sokkies Allwear (10-12)
    Lang Grys Sokkies Allwear (10-12)
    Regular price
    R 75.00
    Sale price
    R 75.00
    Unit price
    per 
  • Grasshoppers Shoes
    Grasshoppers Shoes
    Regular price
    R 880.00
    Sale price
    R 880.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Geweefde Gordel
    AHS - Geweefde Gordel
    Regular price
    R 140.00
    Sale price
    R 140.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Skool Das
    AHS - Skool Das
    Regular price
    R 105.00
    Sale price
    R 105.00
    Unit price
    per