Collection: Affie-winkel Koshuis/Dorp

5 products
Bestellings vir koerier/afhaal by skool is onderhewig aan die skoolwinkel se handels ure. 
Bestellings ontvang wat per koerier gestuur moet word neem 5-7 werksdae (uitgesluit skool vakansies) voordat die pakkie oorhandig word aan die koerier. 
.

 Die Affie-winkel is op Afrikaanse Hoër Seunskool se skool gronde geleë.

Affie-winkel tye:
Maandae – Donderdae
07:00 – 15:00
Vrydae
07:00 – 14:30
Affie-winkel sal gesluit wees tydens skool vakansie.
.
Indien u aanlyn bestel, sal u tydens die 'checkout' proses kan kies om die aanlyn aankope by die affie-winkel te gaan oplaai of as alternatief kan die pakkie teen 'n koste gekoerier word.
Neem kennis, voor u by die bladsy kom om die 'school collection' opsie te kan kies moet mens jou adres invul (standaard webwerf 'checkout').

 

NB! Indien u kind die 'aanlyn pakkie' in die winkel self kom afhaal moet hy die bestel nommer verskaf of die 'sales order confirmation epos' vir die affie-winkel personeel lid kan wys. Sonder die bogenoemde kan geen aanlyn bestelling afgehaal word nie.

.

Vir enige navrae kontak gerus 

082 268 7843 of Affiewinkel@nolimitssport.co.za

.

Die tweedehandse klere is slegs by die klerewinkel beskikbaar en gaan nie aanlyn beskikbaar wees nie.

.

  • AHS - Hartbeeste Dorpshemp T Hemp (Vanne A-G)
    AHS - Hartbeeste Dorpshemp T Hemp (Vanne A-G)
    Regular price
    R 120.00
    Sale price
    R 120.00
    Unit price
    per 
  • AHS Dorpshemp Elande (Vanne H-P)
    AHS Dorpshemp Elande (Vanne H-P)
    Regular price
    R 120.00
    Sale price
    R 120.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Koedoes Dorpshemp T Hemp (Vanne R-Z)
    AHS - Koedoes Dorpshemp T Hemp (Vanne R-Z)
    Regular price
    R 120.00
    Sale price
    R 120.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Koshuis Kortmou T Hemp
    AHS - Koshuis Kortmou T Hemp
    Regular price
    R 120.00
    Sale price
    R 120.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Koshuis Langmou T Hemp
    AHS - Koshuis Langmou T Hemp
    Regular price
    R 150.00
    Sale price
    R 150.00
    Unit price
    per