Collection: Affie-winkel Matrieks

2 products
Bestellings vir koerier/afhaal by skool is onderhewig aan die skoolwinkel se handels ure.
.
Die Affie-winkel is op Afrikaanse Hoër Seunskool se skool gronde geleë.
.
Affie-winkel tye:
Maandae – Donderdae
07:00 – 15:00
Vrydae
07:00 – 14:30
Affie-winkel sal gesluit wees tydens skool vakansie.

Indien u aanlyn bestel, sal u tydens die 'checkout' proses kan kies om die aanlyn aankope by die affie-winkel te gaan oplaai of as alternatief kan die pakkie teen 'n koste gekoerier word.
Neem kennis, voor u by die bladsy kom om die 'school collection' opsie te kan kies moet mens jou adres invul (standaard webwerf 'checkout').

 

NB! Indien u kind die 'aanlyn pakkie' in die winkel self kom afhaal moet hy die bestel nommer verskaf of die 'sales order confirmation epos' vir die affie-winkel personeel lid kan wys. Sonder die bogenoemde kan geen aanlyn bestelling afgehaal word nie.

.

Vir enige navrae kontak gerus 

082 268 7843 of Affiewinkel@nolimitssport.co.za

.

Die tweedehandse klere is slegs by die klerewinkel beskikbaar en gaan nie aanlyn beskikbaar wees nie.


  • AHS - Matriek Das
    AHS - Matriek Das
    Regular price
    R 105.00
    Sale price
    R 105.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Matriek Kruisband
    AHS - Matriek Kruisband
    Regular price
    R 210.00
    Sale price
    R 210.00
    Unit price
    per