Collection: Affie - Ondersteuners
🏫 Affie-winkel Inligting – Afrikaanse Hoër Seunskool
🛍️ Bestellings en Aflewering
-
Bestellings vir afhaal of koerier is onderhewig aan die Affie-winkel se handelsure.
-
Koerier bestellings neem 5–7 werksdae (skoolvakansies uitgesluit) voordat dit aan die koerier oorhandig word.
-
Aanlyn pakkies neem 24–48 uur om verwerk te word. U sal 'n epos ontvang sodra die pakkie gereed is vir afhaal.
📦 Afhaal opsies by Aanlyn Aankope
-
Tydens die 'checkout'-proses op die webwerf kan u kies:
-
Afhaal by die Affie-winkel ("school collection")
-
Koerier diens (teen 'n ekstra koste)
-
Let wel: Voordat die opsie vir afhaal by die skool beskikbaar is, moet u eers u adres invul (soos vereis deur die webwerf).
-
✅ Afhaal deur Leerder
-
Indien u kind die pakkie self by die winkel gaan afhaal, moet hy:
-
Die bestel nommer verskaf, of
-
Die 'Sales Order Confirmation'-e-pos aan die winkelpersoneel kan wys.
-
⚠️ Sonder hierdie bewys kan geen afhaal geskied nie.
🕒 Affie-winkel Handelsure
📍 Geleë op die skoolgronde van Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)
-
Maandae tot Donderdae: 07:00 – 15:00
-
Vrydae: 07:00 – 14:30
-
🛑 Gesluit tydens skoolvakansies en Publieke vakansiedae
🧥 Tweedehandse Klere
-
Tweedehandse klere is slegs beskikbaar in die winkel.
-
Geen tweedehandse items is aanlyn beskikbaar nie.
📞 Navrae?
Kontak die Affie-winkel gerus:
📱 082 268 7843
📧 Affiewinkel@nolimitssport.co.za