Collection: Affie-winkel

65 products

 Aanlyn Bestellings vir koerier/afhaal by skool is onderhewig aan die skoolwinkel se handels ure.


Bestellings ontvang wat per koerier gestuur moet word neem 5-7 werksdae (uitgesluit skool vakansies) voordat die pakkie oorhandig word aan die koerier. 

.

Die Affie-winkel is op Afrikaanse Hoër Seunskool se skool gronde geleë.

.Affie-winkel tye:
Maandae – Donderdae
07:00 – 15:00
Vrydae
07:00 – 14:30

Affie-winkel sal gesluit wees tydens skool vakansie.

.
Indien u aanlyn bestel, sal u tydens die 'checkout' proses kan kies om die aanlyn aankope by die affie-winkel te gaan oplaai of as alternatief kan die pakkie teen 'n koste gekoerier word.
Neem kennis, voor u by die bladsy kom om die 'school collection' opsie te kan kies moet mens jou adres invul (standaard webwerf 'checkout').

 

NB! Indien u kind die 'aanlyn pakkie' in die winkel self kom afhaal moet hy die bestel nommer verskaf of die 'sales order confirmation epos' vir die affie-winkel personeel lid kan wys. Sonder die bogenoemde kan geen aanlyn bestelling afgehaal word nie.

.

Vir enige navrae kontak gerus 

082 268 7843 of Affiewinkel@nolimitssport.co.za

.

Die tweedehandse klere is slegs by die klerewinkel beskikbaar en gaan nie aanlyn beskikbaar wees nie.

.

  • Grys Langbroek (92,96,100)
    Grys Langbroek (92,96,100)
    Regular price
    R 330.00
    Sale price
    R 330.00
    Unit price
    per 
  • Grys Langbroek (94,98)
    Grys Langbroek (94,98)
    Regular price
    R 330.00
    Sale price
    R 330.00
    Unit price
    per 
  • Grys Langbroek (102)
    Grys Langbroek (102)
    Regular price
    R 330.00
    Sale price
    R 330.00
    Unit price
    per 
  • Grys Langbroek (104)
    Grys Langbroek (104)
    Regular price
    R 330.00
    Sale price
    R 330.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Formele Baadjie (Grootte 87-97)
    AHS - Formele Baadjie (Grootte 87-97)
    Regular price
    R 1,020.00
    Sale price
    R 1,020.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Formele Baadjie (Grootte 102-112)
    AHS - Formele Baadjie (Grootte 102-112)
    Regular price
    R 1,020.00
    Sale price
    R 1,020.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Formele Baadjie (Grootte 117)
    AHS - Formele Baadjie (Grootte 117)
    Regular price
    R 1,050.00
    Sale price
    R 1,050.00
    Unit price
    per 
  • Grasshoppers Skool Skoene
    Grasshoppers Skool Skoene
    Regular price
    R 790.00
    Sale price
    R 790.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Skool Das
    AHS - Skool Das
    Regular price
    Sold out
    Sale price
    R 95.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Geweefde Gordel
    AHS - Geweefde Gordel
    Regular price
    R 125.00
    Sale price
    R 125.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Ramble Rugsak
    AHS - Ramble Rugsak
    Regular price
    R 790.00
    Sale price
    R 790.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Skoen Sak
    AHS - Skoen Sak
    Regular price
    R 150.00
    Sale price
    R 150.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Sport Sak
    AHS - Sport Sak
    Regular price
    Sold out
    Sale price
    R 300.00
    Unit price
    per 
  • AHS - FLO Wit K/M Hemp
    AHS - FLO Wit K/M Hemp
    Regular price
    R 195.00
    Sale price
    R 195.00
    Unit price
    per 
  • AHS - FLO Wit Langmou Hemp
    AHS - FLO Wit Langmou Hemp
    Regular price
    R 230.00
    Sale price
    R 230.00
    Unit price
    per 
  • AHS - FLO Groen Broek
    AHS - FLO Groen Broek
    Regular price
    R 165.00
    Sale price
    R 165.00
    Unit price
    per