Collection: AHMP
Alle items word op bestelling vervaardig en sal binne 15 werksdae lewer soos per die lewerings opsie gekies by “Check out”
.
Daar is drie aflewerings opsies: Afhaal by die skoolklere winkel (gratis), Afhaal by ons fabriek (gratis) en Koerier na enige adres teen koste.
.
Neem kennis, voor u by die bladsy kom om die 'Collect at relevant School' opsie te kan kies moet mens jou adres invul (standaard webwerf 'checkout').
NB! Indien u kind die 'aanlyn pakkie' by die skool gaan afhaal moet sy die bestel nommer verskaf of die 'sales order confirmation epos' hê.
.
-
AHMP Ekstra Lengte Sweetpak Broek (+-5cm langer)
- Regular price
- R 525.00
- Sale price
- R 525.00
- Unit price
- per