Collection: AHMP Sportdrag

22 products

🏫 AHMP-Klerewinkel Inligting

📍 Ligging: Die winkel is op die skoolgronde van Afrikaanse Hoër Meisieskool, bo Vincent’s.


🕒 Winkelure

  • Maandae tot Donderdae: 07:00 – 15:00

  • Vrydae: 07:00 – 14:30

  • Die winkel is gesluit gedurende skoolvakansies.


🛒 Aanlyn Bestellings

📦 Afhaal of Koerieropsie

Tydens die ‘checkout’-proses kan u kies tussen:

  • Afhaal by die AHMP-winkel

  • Koerierdiens (teen 'n ekstra koste)

🔔 Let wel: U moet eers u adres invul voordat die "school collection" opsie beskikbaar sal wees – dit is deel van die standaard webwerf-‘checkout’-proses.


⏱️ Verwerkingstye

  • Aanlyn pakkies neem 24 – 48 uur vir verwerking.

  • U sal per e-pos in kennis gestel word sodra die bestelling gereed is vir afhaal of gestuur word.

🚚 Koerierversending

  • Bestellings wat per koerier gestuur word, neem 5 – 7 werksdae ná verwerking voordat dit aan die koerier oorhandig word.

  • Skoolvakansies is uitgesluit van hierdie tydsraamwerk.

🔄 Alle aanlyn bestellings is onderhewig aan die winkel se handelsure.


👧 Afhaal deur Leerder

Indien u kind die aanlyn pakkie by die winkel self afhaal, moet een van die volgende aan die personeel getoon word:

  • Die bestel nommer, of

  • Die “Sales Order Confirmation”-e-pos

⚠️ Sonder hierdie inligting sal die bestelling nie uitgereik kan word nie.


👕 Tweedehandse Klere

Tweedehandse items is slegs in die winkel beskikbaarnie aanlyn beskikbaar nie.


📞 Navrae?

Kontak ons gerus:
📱 062 572 2686
📧 AHMP@nolimitssport.co.za

 

 

  • AHMP Sweetpak Broek (Kids)
    AHMP Sweetpak Broek (Kids)
    Regular price
    R 490.00
    Sale price
    R 490.00
    Unit price
    per 
  • AHMP - Sweetpak Broek
    AHMP - Sweetpak Broek
    Regular price
    R 490.00
    Sale price
    R 490.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Ekstra Lengte Sweetpak Broek (+-5cm langer) - Slegs op bestelling - 15 werksdae om te vervaardig
    AHMP Ekstra Lengte Sweetpak Broek (+-5cm langer) - Slegs op bestelling - 15 werksdae om te vervaardig
    Regular price
    R 590.00
    Sale price
    R 590.00
    Unit price
    per 
  • AHMP - Sweetpak Baadjie
    AHMP - Sweetpak Baadjie
    Regular price
    R 565.00
    Sale price
    R 565.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Sagtebalbroek
    AHMP Sagtebalbroek
    Regular price
    R 645.00
    Sale price
    R 645.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Hoodie
    AHMP Hoodie
    Regular price
    R 530.00
    Sale price
    R 530.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Opwarmingshemp Langmou
    AHMP Opwarmingshemp Langmou
    Regular price
    R 390.00
    Sale price
    R 390.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Fietsry Kouse
    AHMP Fietsry Kouse
    Regular price
    R 195.00
    Sale price
    R 195.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Hokkie Top
    AHMP Hokkie Top
    Regular price
    R 370.00
    Sale price
    R 370.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Hokkie Skort
    AHMP Hokkie Skort
    Regular price
    R 400.00
    Sale price
    R 400.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Hokkie Kouse
    AHMP Hokkie Kouse
    Regular price
    R 105.00
    Sale price
    R 105.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Hokkiesak
    AHMP Hokkiesak
    Regular price
    R 750.00
    Sale price
    R 750.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Netbal Skort
    AHMP Netbal Skort
    Regular price
    R 400.00
    Sale price
    R 400.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Netbal Top
    AHMP Netbal Top
    Regular price
    R 370.00
    Sale price
    R 370.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Tennis Kouse
    AHMP Tennis Kouse
    Regular price
    R 75.00
    Sale price
    R 75.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Atletiek Vest
    AHMP Atletiek Vest
    Regular price
    R 415.00
    Sale price
    R 415.00
    Unit price
    per