Collection: AHS Personeel

18 products

๐Ÿซ Affie-Winkel Inligting โ€“ Afrikaanse Hoรซr Seunskool

๐Ÿ›๏ธ Bestellings en Aflewering

  • Bestellings vir afhaal of koerier is onderhewig aan die Affie-winkel se handelsure.

  • Koerier bestellings neem 5โ€“7 werksdae (skoolvakansies uitgesluit) voordat dit aan die koerier oorhandig word.

  • Aanlyn pakkies neem 24โ€“48 uur om verwerk te word. U sal 'n epos ontvang sodra die pakkie gereed is vir afhaal.

๐Ÿ“ฆย Afhaal opsies by Aanlyn Aankope

  • Tydens die 'checkout'-proses op die webwerf kan u kies:

    • Afhaal by die Affie-winkel ("school collection")

    • Koerier diens (teen 'n ekstra koste)

    • Let wel: Voordat die opsie vir afhaal by die skool beskikbaar is, moet u eers u adres invulย (soos vereis deur die webwerf).

โœ…ย Afhaal deur Leerder

  • Indien u kind die pakkie self by die winkel gaan afhaal, moet hy:

    • Die bestel nommer verskaf, of

    • Die 'Sales Order Confirmation'-e-pos aan die winkelpersoneel kan wys.

โš ๏ธ Sonder hierdie bewys kan geen afhaal geskied nie.

๐Ÿ•’ย Affie-winkel Handelsure

๐Ÿ“ Geleรซ op die skoolgronde van Afrikaanse Hoรซr Seunskool (Affies)

  • Maandae tot Donderdae: 07:00 โ€“ 15:00

  • Vrydae: 07:00 โ€“ 14:30

  • ๐Ÿ›‘ Gesluit tydens skoolvakansies en Publieke vakansiedae

๐Ÿงฅย Tweedehandse Klere

  • Tweedehandse klere is slegs beskikbaar in die winkel.

  • Geen tweedehandse items is aanlyn beskikbaar nie.

๐Ÿ“ž Navrae?

Kontak die Affie-winkel gerus:

๐Ÿ“ฑ 082 268 7843
๐Ÿ“ง Affiewinkel@nolimitssport.co.za

ย 

  • AHS Personeel Sweetpak Baadjie
    AHS Personeel Sweetpak Baadjie
    Regular price
    R 550.00
    Sale price
    R 550.00
    Unit price
    per 
  • AHS Mans Personeel Sweetpak Broek
    AHS Mans Personeel Sweetpak Broek
    Regular price
    R 500.00
    Sale price
    R 500.00
    Unit price
    per 
  • Ahs Afrigter Hemp
    Ahs Afrigter Hemp
    Regular price
    R 490.00
    Sale price
    R 490.00
    Unit price
    per 
  • AHS Mans Elevate Personeel Hemp
    AHS Mans Elevate Personeel Hemp
    Regular price
    R 575.00
    Sale price
    R 575.00
    Unit price
    per 
  • AHS Dames Elevate Personeel Hemp
    AHS Dames Elevate Personeel Hemp
    Regular price
    R 575.00
    Sale price
    R 575.00
    Unit price
    per 
  • AHS Personeel Met Knope Oortrek Trui 76-87
    AHS Personeel Met Knope Oortrek Trui  76-87
    Regular price
    R 340.00
    Sale price
    R 340.00
    Unit price
    per 
  • AHS Personeel Met Knope Oortrek Trui 92-102
    AHS Personeel Met Knope Oortrek Trui 92-102
    Regular price
    R 360.00
    Sale price
    R 360.00
    Unit price
    per 
  • AHS Personeel Met Knope Oortrek Trui 107-117
    AHS Personeel Met Knope Oortrek Trui 107-117
    Regular price
    R 380.00
    Sale price
    R 380.00
    Unit price
    per 
  • AHS Personeel Met Knope Oortrek Trui 122-142
    AHS Personeel Met Knope Oortrek Trui 122-142
    Regular price
    R 405.00
    Sale price
    R 405.00
    Unit price
    per 
  • AHS Personeel Oortrek Trui 76-87
    AHS Personeel Oortrek Trui 76-87
    Regular price
    R 300.00
    Sale price
    R 300.00
    Unit price
    per 
  • AHS Personeel Oortrek Trui 92-102
    AHS Personeel Oortrek Trui 92-102
    Regular price
    R 315.00
    Sale price
    R 315.00
    Unit price
    per 
  • AHS Personeel Oortrek Trui 107-117
    AHS Personeel Oortrek Trui 107-117
    Regular price
    R 335.00
    Sale price
    R 335.00
    Unit price
    per 
  • AHS Personeel Oortrek Trui 122-142
    AHS Personeel Oortrek Trui 122-142
    Regular price
    R 350.00
    Sale price
    R 350.00
    Unit price
    per 
  • AHS Mans Personeel Golfer
    AHS Mans Personeel Golfer
    Regular price
    R 390.00
    Sale price
    R 390.00
    Unit price
    per 
  • AHS Mans Personeel Golfer
    AHS Mans Personeel Golfer
    Regular price
    R 390.00
    Sale price
    R 390.00
    Unit price
    per 
  • AHS Dames Personeel Golfer
    AHS Dames Personeel Golfer
    Regular price
    R 390.00
    Sale price
    R 390.00
    Unit price
    per