Collection: Laerskool Fontainebleau

41 products

Bleausmous – Inligting oor Bestellings en Winkelure

πŸ“ Die Bleausmous-winkel is op die terrein van Laerskool Fontainebleau geleΓ«.

πŸ•’ Winkelure gedurende skool kwartale:

  • Dinsdae, Woensdae, Donderdae

  • 07:00 – 09:00

  • 12:00 – 14:00

πŸ“Œ Let wel: Die winkel is gesluit tydens skoolvakansies.

πŸ“¦ Aanlyn bestellings – Afhaal of Koerier

Wanneer u aanlyn bestel, sal u tydens die afrekeningsproses ('checkout') die opsie hΓͺ om:

  • Die bestelling self by die Bleausmous af te haal, of

  • Die pakkie teen β€˜n koerierfooi te laat aflewer.

⚠️ Belangrik: Voor u die opsie vir "school collection" kan kies, moet u eers u adres invul (volgens die standaard afrekeningsproses op die webwerf).

πŸ›οΈ Afhaal van aanlyn pakkies:

Indien u kind die bestelling self afhaal, moet hy/sy:

  • Die bestel nommer verskaf, of

  • Die β€œsales order confirmation” e-pos aan die personeel kan wys.

❗ Sonder hierdie inligting sal geen pakkie uitgereik word nie.

🚚 Koerierbestellings:

  • Koerierbestellings neem 'n minimum van 7 werksdae om versend te word.

  • Aflewering is afhanklik van die winkel se handelsure en beskikbaarheid van voorraad vanaf die winkel.

πŸ‘• Tweedehandse Klere:

Tweedehandse items is slegs beskikbaar in die winkel en nie aanlyn beskikbaar nie.

πŸ“ž Navrae:

Kontak ons tydens handels ure:
πŸ“± 076 089 7367
πŸ“§ bleausmous@nolimitssport.co.za

Β 

  • Fonties Hoodie (Kids)
    Fonties Hoodie (Kids)
    Regular price
    R 495.00
    Sale price
    R 495.00
    Unit price
    per 
  • Fonties Hoodie (Adult)
    Fonties Hoodie (Adult)
    Regular price
    R 550.00
    Sale price
    R 550.00
    Unit price
    per 
  • Fonties - Sweetpak Baadjie (Kids)
    Fonties - Sweetpak Baadjie (Kids)
    Regular price
    R 498.00
    Sale price
    R 498.00
    Unit price
    per 
  • Fonties - Sweetpak Baadjie (Adult)
    Fonties - Sweetpak Baadjie (Adult)
    Regular price
    R 545.00
    Sale price
    R 545.00
    Unit price
    per 
  • Fonties - Sweetpak Broek (Kids)
    Fonties - Sweetpak Broek (Kids)
    Regular price
    R 395.00
    Sale price
    R 395.00
    Unit price
    per 
  • Fonties - Sweetpak Broek (Adult)
    Fonties - Sweetpak Broek (Adult)
    Regular price
    R 450.00
    Sale price
    R 450.00
    Unit price
    per 
  • Fonties - Atletiek Frokkie (Kids)
    Fonties - Atletiek Frokkie (Kids)
    Regular price
    R 273.00
    Sale price
    R 273.00
    Unit price
    per 
  • Fonties - Atletiek Frokkie (Adult)
    Fonties - Atletiek Frokkie (Adult)
    Regular price
    R 299.00
    Sale price
    R 299.00
    Unit price
    per 
  • Fonties Hokkie/Netbal Broekromp (Kids)
    Fonties Hokkie/Netbal Broekromp (Kids)
    Regular price
    R 310.00
    Sale price
    R 310.00
    Unit price
    per 
  • Fonties Hokkie/Netbal Broekromp (Adult)
    Fonties Hokkie/Netbal Broekromp (Adult)
    Regular price
    R 365.00
    Sale price
    R 365.00
    Unit price
    per 
  • Fonties Skool Rugby Truie (Kids)
    Fonties Skool Rugby Truie (Kids)
    Regular price
    R 415.00
    Sale price
    R 415.00
    Unit price
    per 
  • Fonties Skool Rugby Trui (Adult)
    Fonties Skool Rugby Trui (Adult)
    Regular price
    R 490.00
    Sale price
    R 490.00
    Unit price
    per 
  • Fonties Wit Broek (Kids)
    Fonties Wit Broek (Kids)
    Regular price
    R 190.00
    Sale price
    R 190.00
    Unit price
    per 
  • Fonties Wit Broek (Adult)
    Fonties Wit Broek (Adult)
    Regular price
    R 235.00
    Sale price
    R 235.00
    Unit price
    per 
  • Fonties Navy Rugby Broek (Kids)
    Fonties Navy Rugby Broek (Kids)
    Regular price
    R 160.00
    Sale price
    R 160.00
    Unit price
    per 
  • Fonties Navy Rugby Broek (Adult)
    Fonties Navy Rugby Broek (Adult)
    Regular price
    R 200.00
    Sale price
    R 200.00
    Unit price
    per