Collection: Fonties Personeel

0 products

Bleausmous – Laerskool Fontainebleau

Die Bleausmous-winkel is op die skoolgronde van Laerskool Fontainebleau geleë.

Winkelure gedurende skoolkwartale:

  • Dinsdae, Woensdae, Donderdae

  • 07:00 – 09:00 en 12:00 – 14:00

📌 Let wel: Die winkel is gesluit gedurende skool vakansies.

Aanlyn bestellings – Afhaalopsie:

Wanneer u aanlyn bestel, sal u tydens die afrekenings proses ('checkout') die opsie hê om u aankoop by die Bleausmous te gaan afhaal.

⚠️ Belangrik: Voordat die opsie vir "school collection" verskyn, moet u eers u adres invul (standaard webwerf-prosedure).

Afhaal van aanlyn pakkies – Personeel:

Alle aanlyn bestellings vir personeel moet persoonlik by die winkel afgehaal word.

Die personeellid moet een van die volgende kan toon:

  • Die bestel nommer, of

  • Die "sales order confirmation" e-pos

❗ Sonder hierdie inligting sal geen bestelling oorhandig word nie.

Navrae:

📞 076 089 7367
📧 bleausmous@nolimitssport.co.za

 

Sorry, there are no products in this collection