Collection: Fonties Skooldrag
Bleausmous by Laerskool Fontainebleau
Die Bleausmous-winkel is op die terrein van Laerskool Fontainebleau geleë.
Winkel ure tydens skool kwartale:
-
Dinsdae, Woensdae, Donderdae
-
07:00 – 09:00 en 12:00 – 14:00
Let wel: Die winkel is gesluit tydens skool vakansies.
Aanlyn bestellings en afhaalopsies:
Wanneer u aanlyn bestel, kan u tydens die afrekenings proses (‘checkout’) kies om:
-
Die bestelling self by die Bleausmous af te haal, of
-
Die pakkie teen 'n koerier fooi by u te laat aflewer.
- ⚠️ Let wel: Voordat die opsie vir "school collection" verskyn, moet u eers u adres invul (soos per die standaard afrekenings proses op die webwerf).
Afhaal van aanlyn bestellings:
Indien u kind die bestelling self in die winkel kom afhaal, moet hy/sy:
-
Die bestel nommer kan verskaf, of
-
Die "sales order confirmation" e-pos aan die Bleausmous-personeellid kan wys.
❗ Sonder hierdie inligting sal geen aanlyn bestelling uitgereik word nie.
Navrae:
Kontak ons gerus tydens kantoor ure:
📞 076 089 7367
📧 bleausmous@nolimitssport.co.za
-
Fonties Formele Navy Kouse (Size 9-12 en 13-3)
- Regular price
- R 45.00
- Sale price
- R 45.00
- Unit price
- per
- Previous page
- Page 2 of 2