Bestelling wat geplaas word se versending neem 5 werksdae insluitend koerierbestellings
Bestellings sal Woensdae by die skool ontvangs afgelewer word. Bestellings soos ontvang tot en met 14:00u op die Dinsdag sal ingesluit word in die Woensdag versending.
Passtelle vir hierdie items is beskikbaar by die skool