Collection: Linden Sport
Belangrike Kennisgewing oor Aanlyn Bestellings tydens Skoolvakansie
๐ Neem asseblief kennis:
Aanlyn bestellings wat tydens die skoolvakansie geplaas word, sal eers by die skool afgelewer word wanneer die skole weer heropen.
๐ Let wel: Produkte wat by No Limits beskikbaar is, kan steeds:
-
Afgehaal word by ons kantoor, of
-
Teen 'n koste via die koerieropsie ontvang word (lewering neem 5 werksdae).
* Klante moet foutiewe items binne 5 dae nadat hulle hul bestelling ontvang het, aanmeld en terugbesorg. Geen omruilings sal nรก hierdie tydperk toegestaan word nie. *
- Page 1 of 2
- Next page