Collection: Louwtjies KDA
Belangrike Inligting – KDA-Klere Bestellings
AANLYN BESTELLINGS
Alle KDA-klere word slegs deur ons aanlynplatform bestel en betaal.
Die pakkies kan afgehaal word by PENNEDAS.
* Klante sal in kennis gestel word wanneer hulle bestellings gereed is om af te haal. Klante het dan 7 dae om enige bestel verwante probleme onder ons aandag te bring. *