Collection: Osies

2 products

Alle items word op bestelling vervaardig en sal binne 15 werksdae lewer soos per die lewerings opsie gekies by “Check out”

Daar is drie aflewerings opsies: Afhaal by die skool (gratis), Afhaal by ons fabriek (gratis) en Koerier na enige adres teen koste.
.

Neem kennis, voor u by die bladsy kom om die 'Collect at relevant School' opsie te kan kies moet mens jou adres invul (standaard webwerf 'checkout'). 


NB! Indien u kind die 'aanlyn pakkie' in by skool kom afhaal moet sy die bestel nommer verskaf of die 'sales order confirmation epos' hê.
.
  • Osies - KDA Gholfhemp (Kids)
    Osies - KDA Gholfhemp (Kids)
    Regular price
    R 255.00
    Sale price
    R 255.00
    Unit price
    per 
  • Osies - KDA Gholfhemp (Adults)
    Osies - KDA Gholfhemp (Adults)
    Regular price
    R 290.00
    Sale price
    R 290.00
    Unit price
    per