Collection: Menlo

Welkom by Bokkiedrag 

Bokkiedrag is vanaf 10 Oktober 2023 onder die bestuur van No Limits.

Neem asb kennis van ‘n paar belangrike punte:

Winkelure:

Maandag en Woensdag: 07:00 – 09:00 en 12:00 – 14:00

Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 07:00 – 09:00

Gesluit gedurende skoolvakansies en publieke vakansiedae

Algemene administrasie:

  • Geen EFT
  • Geen kontant
  • Slegs kaarttransaksies
  • Bewaar asb u bankstrokie op ‘n veilige plek indien omruilings of terug handigings nodig is.

Aankope Aanlyn:

Hoe werk die aanlynaankope?

  • Besoek die skakel.
  • Kies en betaal u produkte aanlyn.
  • Bokkiedrag ontvang u bestelling via epos en die bestelling word dan diensooreenkomstig voorberei en verpak.
  • Kliënt ontvang ‘n epos boodskap met ‘n bestelnommer ter bevestiging dat u pakkie nou gereed is om afgehaal te word by Bokkiedrag (binne 48 ure).
  • Gee asb u bestelnommer wanneer die pakkie afgehaal word. U sal versoek word om te teken as erkenning van ontvangs vir u bestelling.
  • Aanlynaankope kan wel in vakansietye gedoen word, maar gaan egter eers met die opening van die nuwe kwartaal versend word.
  • Bestellings vir koerier/afhaal by skool is onderhewig aan die skoolwinkel se handels ure.

NB! Koerier opsie vat 'n minimum van 7 werksdae voordat klere uitgestuur word. Dit is ook onderhewig aan die winkel se handelsure en toegang om voorraaad vanaf die winkel te kan verkry.

Indien u aanlyn bestel, sal u tydens die 'checkout' proses kan kies om die aanlyn aankope by Bokkiedrag te gaan oplaai of as alternatief kan die pakkie teen 'n koste gekoerier word.

Neem kennis, voor u by die bladsy kom om die 'school collection' opsie te kan kies, voltooi asb die adres veld. (standaard webwerf 'checkout').

 NB! Indien u kind die 'aanlyn pakkie' in die winkel self kom afhaal moet hy/sy die bestel nommer verskaf of die 'sales order confirmation' epos vir die Bokkiedrag personeel. Sonder die bogenoemde kan geen aanlyn bestelling afgehaal word nie.

Vir enige navrae kontak tydens handels ure:

Bokkiedrag Navrae:

Epos: bokkiedrag@nolimitssport.co.za  

Bokkiedrag selfoon: 076 823 4059

Operasionele Navrae:

Epos: sales@nolimitssport.co.za

Die tweedehandse klere is slegs by die klerewinkel beskikbaar en gaan nie aanlyn beskikbaar wees nie.

Maak gerus van die subafdelings gebruik om u aankope te vergemaklik.

 

  Menlo

Menlo Formele Skool Drag

Menlo LO/KDA Drag

Menlo Tasse en Sakke

Menlo Eesrte Spanne

Uniek aan die Menlo Winkel

Menlo Sport

40 products
  • Menlo Junior Das
    Menlo Junior Das
    Regular price
    R 210.00
    Sale price
    R 210.00
    Unit price
    per 
  • Menlo Senior Das
    Menlo Senior Das
    Regular price
    R 210.00
    Sale price
    R 210.00
    Unit price
    per 
  • Menlo Skool Gholfer
    Menlo Skool Gholfer
    Regular price
    R 245.00
    Sale price
    R 245.00
    Unit price
    per 
  • Menlo Skool Gholfer L/S
    Menlo Skool Gholfer L/S
    Regular price
    R 260.00
    Sale price
    R 260.00
    Unit price
    per 
  • Menlo Seuns Kort Broek (62-70)
    Menlo Seuns Kort Broek (62-70)
    Regular price
    R 272.00
    Sale price
    R 272.00
    Unit price
    per 
  • Menlo Seuns Kort Broek (72-80)
    Menlo Seuns Kort Broek (72-80)
    Regular price
    R 272.00
    Sale price
    R 272.00
    Unit price
    per 
  • Menlo Seuns Kort Broek (82-90)
    Menlo Seuns Kort Broek (82-90)
    Regular price
    R 272.00
    Sale price
    R 272.00
    Unit price
    per 
  • Menlo Seuns Kort Broek (92-102)
    Menlo Seuns Kort Broek (92-102)
    Regular price
    R 272.00
    Sale price
    R 272.00
    Unit price
    per 
  • Menlo Seuns Kort Broek (56-60)
    Menlo Seuns Kort Broek (56-60)
    Regular price
    R 272.00
    Sale price
    R 272.00
    Unit price
    per 
  • Menlo Formele Skort (24-32) (K)
    Menlo Formele Skort (24-32) (K)
    Regular price
    R 330.00
    Sale price
    R 330.00
    Unit price
    per 
  • Menlo Formele Skort (34-44) (A)
    Menlo Formele Skort (34-44) (A)
    Regular price
    R 330.00
    Sale price
    R 330.00
    Unit price
    per 
  • Menlo KDA Broek
    Menlo KDA Broek
    Regular price
    R 165.00
    Sale price
    R 165.00
    Unit price
    per 
  • Menlo Ski Pant
    Menlo Ski Pant
    Regular price
    R 206.00
    Sale price
    R 206.00
    Unit price
    per 
  • Menlo Meisies Algemene Sports Top (K)
    Menlo Meisies Algemene Sports Top (K)
    Regular price
    R 325.00
    Sale price
    R 325.00
    Unit price
    per 
  • Menlo Meisies Algemene Sports Top (A)
    Menlo Meisies Algemene Sports Top (A)
    Regular price
    R 325.00
    Sale price
    R 325.00
    Unit price
    per 
  • Menlo Sports Skort (A)
    Menlo Sports Skort (A)
    Regular price
    R 350.00
    Sale price
    R 350.00
    Unit price
    per