Collection: Menlo Ondersteuners

3 products

🏫 Menlopark Bokkiedrag Inligting

📍 Ligging: Die winkel is op die skoolgronde van Laerskool Menlopark, ou sports kantoor by die saal.

🕒 Winkelure

  • Maandae 07:00-14:00
  • Dinsdae 07:00-11:00
  • Woensdae 07:00-14:00
  • Donderdae 07:00-11:00
  • Vrydae 07:00-11:00
  • Elke eerste Saterdag van elke maand 09:00-12:00
  • Die winkel is gesluit gedurende skoolvakansies en publieke vakansiedae

🛒 Aanlyn Bestellings

📦 Afhaal of Koerieropsie

Tydens die ‘checkout’-proses kan u kies tussen:

  • Afhaal by die AHMP-winkel

  • Koerier diens (teen 'n ekstra koste)

  • 🔔 Let wel: U moet eers u adres invul voordat die "school collection" opsie beskikbaar sal wees – dit is deel van die standaard webwerf-‘checkout’-proses.

⏱️ Verwerkingstye

  • Aanlyn pakkies neem 24 – 48 uur vir verwerking.

  • U sal per e-pos in kennis gestel word sodra die bestelling gereed is vir afhaal of gestuur word.

🚚 Koerierversending

  • Bestellings wat per koerier gestuur word, neem 5 – 7 werksdae ná verwerking voordat dit aan die koerier oorhandig word.

  • Skoolvakansies is uitgesluit van hierdie tydsraamwerk.

  • 🔄 Alle aanlyn bestellings is onderhewig aan die winkel se handelsure.

👧 Afhaal deur Leerder

Indien u kind die aanlyn pakkie by die winkel self afhaal, moet een van die volgende aan die personeel getoon word:

  • Die bestel nommer, of

  • Die “Sales Order Confirmation”-e-pos

⚠️ Sonder hierdie inligting sal die bestelling nie uitgereik kan word nie.

👕 Tweedehandse Klere

Tweedehandse items is slegs in die winkel beskikbaar – nie aanlyn beskikbaar nie.

📞 Navrae?

Kontak ons gerus:
📱 076 823 4059
📧 bokkiedrag@nolimitssport.co.za

 

 

  • Menlo Bokkie Kous Geel
    Menlo Bokkie Kous Geel
    Regular price
    R 150.00
    Sale price
    R 150.00
    Unit price
    per 
  • Menlo Dames Ondersteuners Golfer
    Menlo Dames Ondersteuners Golfer
    Regular price
    R 380.00
    Sale price
    R 380.00
    Unit price
    per 
  • Menlo Ondersteuner Gholfer
    Menlo Ondersteuner Gholfer
    Regular price
    Sold out
    Sale price
    R 385.00
    Unit price
    per