Collection: Poort Ondersteuners
• Bestellings wat geplaas word, sal binne 15 werksdae versend word, insluitend koerierbestellings.
• Bestellings sal elke Dinsdag by die skool ontvangs afgelewer.
• Passtelle vir hierdie items is by die skool beskikbaar.
* Klante sal in kennis gestel word wanneer hulle bestellings gereed is om af te haal. Klante het dan 7 dae om enige bestel verwante probleme onder ons aandag te bring. *
Enige navrae / versoeke kan na sales@nolimitssport.co.za
gestuur word.