Collection: Poort Personeel
-
Bestellings wat geplaas word, neem 15 werksdae om versend te word, insluitend koerierbestellings.
-
Bestellings sal elke Dinsdag by die skool se ontvangs afgelewer word.
-
Passtelle vir hierdie items is by die skool beskikbaar.
* Klante sal in kennis gestel word wanneer hulle bestellings gereed is om af te haal. Klante het dan 7 dae om enige bestel verwante probleme onder ons aandag te bring. *