Collection: Poort Sport
Versending & Aflewering van Bestellings
📦 Versendingstyd:
Alle bestellings, insluitend koerierbestellings, neem 5 werksdae om verwerk en versend te word.
🏫 Aflewering by die skool:
Bestellings sal elke Woensdag by die skool se ontvangs afgelewer word.
👕 Passtelle:
Passtelle vir hierdie items is beskikbaar by die skool vir aanpassing voor bestelling.
🛍️ Afhaal van klere:
Klere kan slegs afgehaal word by die skool se klerebank op:
-
Dinsdae en Donderdae
-
Tussen 07:00 – 14:15
-
Poort 1Ste Span Netbal En Hokkie Rok (Kids)
- Regular price
- R 320.00
- Sale price
- R 320.00
- Unit price
- per
- Previous page
- Page 2 of 2