Collection: Poort LO drag
• Bestellings wat geplaas word, sal binne 5 werksdae versend word, insluitend koerierbestellings.
• Aflewerings sal elke Dinsdag by die skool se ontvangs plaasvind.
• Passtelle vir hierdie items is by die skool beskikbaar.
Klere kan slegs op Dinsdae en Donderdae by die skool se klerebank afgehaal word tussen 07:00 - 14:15
* Klante sal in kennis gestel word wanneer hulle bestellings gereed is om af te haal. Klante het dan 7 dae om enige bestel verwante probleme onder ons aandag te bring. *