Collection: .

6 products
Bestellings vir koerier/afhaal by skool is onderhewig aan die skoolwinkel se handels ure.

 

Die Tygie-klerewinkel is op Laerskool Tygerpoort se skoolgronde geleë.

 Tygie-klerewinkel: Tye

Maandae - Donderdae 07:00 - 15:00

Vrydae 07:00 - 14:00


Indien u aanlyn bestel, sal u tydens die betaalpuntproses (checkout) kan kies om die aanlynaankope by die Tygie-klerewinkel te gaan oplaai of kies dat die pakkie, teen betaling, aan u per koerier gelewer word.

Let op: U moet eers u adres invul voordat u by die bladsy kom waarop u die 'school collection'- opsie moet kies. (standaard webwerf-betaalpunt)

 

NB! Indien u kind die  pakkie, wat aanlyn bestel is, self by die winkel kom afhaal moet hy/sy die bestelnommer verskaf of u moet die bevestiging van betaling van die aankope aan ons per e-pos stuur of uitdruk sodat u kind dit vir die personeellid by die Tygie-klerewinkel kan wys. Sonder die bogenoemde kan geen aanlynbestelling afgehaal word nie.

.

Vir enige navrae kontak gerus 

072 647 2993 of tygieklerewinkel@nolimitssport.co.za

.

Die tweedehandse klere is slegs by die klerewinkel beskikbaar en kan nie aanlyn aangekoop word nie.

  • Tygies - Rooi Skool Oortrektrui
    Tygies - Rooi Skool Oortrektrui
    Regular price
    R 235.00
    Sale price
    R 235.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Graad 7 Oortrektrui
    Tygies - Graad 7 Oortrektrui
    Regular price
    R 235.00
    Sale price
    R 235.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Rooi Fleece Baadjie (Kleiner groottes)
    Tygies - Rooi Fleece Baadjie (Kleiner groottes)
    Regular price
    R 300.00
    Sale price
    R 300.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Rooi Fleece Baadjie
    Tygies - Rooi Fleece Baadjie
    Regular price
    R 300.00
    Sale price
    R 300.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Haarrekkie
    Tygies - Haarrekkie
    Regular price
    Sold out
    Sale price
    R 30.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Scrunchie haarrekkie met Strik
    Tygies - Scrunchie haarrekkie met Strik
    Regular price
    R 40.00
    Sale price
    R 40.00
    Unit price
    per