Collection: Tygies Ondersteuners

5 products

 


 Tygie-klerewinkel ure:

Maandae - Vrydae

Oggend ure:      07:00-08:00
Middag ure:       12:30-14:30

Bestellings vir koerier/afhaal by skool is onderhewig aan die skoolwinkel se handels ure.

Indien u aanlyn bestel, sal u tydens die betaalpuntproses (checkout) kan kies om die aanlynaankope by die Tygie-klerewinkel te gaan oplaai of kies dat die pakkie, teen betaling, aan u per koerier gelewer word.

Let op: U moet eers u adres invul voordat u by die bladsy kom waarop u die 'school collection'- opsie moet kies. (standaard webwerf-betaalpunt)

  Bestellings ontvang wat per koerier gestuur moet word neem 5-7 werksdae (uitgesluit skool vakansies) voordat die pakkie oorhandig word aan die koerier.

NB! Indien u kind die  pakkie, wat aanlyn bestel is, self by die winkel kom afhaal moet hy/sy die bestelnommer verskaf of u moet die bevestiging van betaling van die aankope aan ons per e-pos stuur of uitdruk sodat u kind dit vir die personeellid by die Tygie-klerewinkel kan wys. Sonder die bogenoemde kan geen aanlynbestelling afgehaal word nie.

Vir enige navrae kontak gerus 

072 647 2993 (net op whatspp call) of tygieklerewinkel@nolimitssport.co.za

Die tweedehandse klere is slegs by die klerewinkel beskikbaar en kan nie aanlyn aangekoop word nie.

 
  • Tygies - Ondersteuners T Hemp
    Tygies - Ondersteuners T Hemp
    Regular price
    R 180.00
    Sale price
    R 180.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Dames Ondersteunershemp
    Tygies - Dames Ondersteunershemp
    Regular price
    R 300.00
    Sale price
    R 300.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Mans Ondersteunershemp
    Tygies - Mans Ondersteunershemp
    Regular price
    R 300.00
    Sale price
    R 300.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Ondersteuners Pet
    Tygies - Ondersteuners Pet
    Regular price
    R 230.00
    Sale price
    R 230.00
    Unit price
    per 
  • Tygies Ondersteuners Stoel Kussings
    Tygies Ondersteuners Stoel Kussings
    Regular price
    R 200.00
    Sale price
    R 200.00
    Unit price
    per