Collection: .

70 products

Weens Covid-regulasies en die getal klante wat in die klerewinkel toegelaat mag word,  moet nuwe klante, wat klere vir leerlinge wil koop, ʼn afspraak maak om die klerewinkel tot 12 Januarie 2022 te mag besoek.

Klik hier om ‘n afspraak te maak

Die Tygie-klerewinkel is op Laerskool Tygerpoort se skoolgronde geleë.

 

Tygie-klerewinkel: Tye

Maandae - Donderdae 07:00 - 15:00

Vrydae 07:00 - 14:00 

Indien u aanlyn bestel, sal u tydens die betaalpuntproses (checkout) kan kies om die aanlynaankope by die Tygie-klerewinkel te gaan oplaai of kies dat die pakkie, teen betaling, aan u per koerier gelewer word.

Let op: U moet eers u adres invul voordat u by die bladsy kom waarop u die 'school collection'- opsie moet kies. (standaard webwerf-betaalpunt)

 

NB! Indien u kind die  pakkie, wat aanlyn bestel is, self by die winkel kom afhaal moet hy/sy die bestelnommer verskaf of u moet die bevestiging van betaling van die aankope aan ons per e-pos stuur of uitdruk sodat u kind dit vir die personeellid by die Tygie-klerewinkel kan wys. Sonder die bogenoemde kan geen aanlynbestelling afgehaal word nie.

.

Vir enige navrae kontak gerus 

072 647 2993 of tygieklerewinkel@nolimitssport.co.za

.

Die tweedehandse klere is slegs by die klerewinkel beskikbaar en kan nie aanlyn aangekoop word nie.

  • Tygies - Rooi Skool Oortrektrui
    Tygies - Rooi Skool Oortrektrui
    Regular price
    R 235.00
    Sale price
    R 235.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Graad 7 Oortrektrui
    Tygies - Graad 7 Oortrektrui
    Regular price
    R 235.00
    Sale price
    R 235.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - LO Gholfhemp (Kleiner groottes)
    Tygies - LO Gholfhemp (Kleiner groottes)
    Regular price
    R 285.00
    Sale price
    R 240.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - LO Gholfhemp (Kleiner groottes)
    Tygies - LO Gholfhemp (Kleiner groottes)
    Regular price
    R 285.00
    Sale price
    R 285.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - LO Gholfhemp
    Tygies - LO Gholfhemp
    Regular price
    R 285.00
    Sale price
    R 285.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - LO Moulose Dogters Hemp (Kleiner groottes)
    Tygies - LO Moulose Dogters Hemp (Kleiner groottes)
    Regular price
    R 285.00
    Sale price
    R 285.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - LO Moulose Dogters Hemp
    Tygies - LO Moulose Dogters Hemp
    Regular price
    R 285.00
    Sale price
    R 285.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - LO Kortbroek (Kleiner groottes)
    Tygies - LO Kortbroek (Kleiner groottes)
    Regular price
    R 210.00
    Sale price
    R 210.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - LO Kortbroek
    Tygies - LO Kortbroek
    Regular price
    R 210.00
    Sale price
    R 210.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Rooi Fleece Baadjie (Kleiner groottes)
    Tygies - Rooi Fleece Baadjie (Kleiner groottes)
    Regular price
    R 300.00
    Sale price
    R 300.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Rooi Fleece Baadjie
    Tygies - Rooi Fleece Baadjie
    Regular price
    R 300.00
    Sale price
    R 300.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Sweetpak Baadjie (Kleiner groottes)
    Tygies - Sweetpak Baadjie (Kleiner groottes)
    Regular price
    R 435.00
    Sale price
    R 435.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Sweetpak Baadjie
    Tygies - Sweetpak Baadjie
    Regular price
    R 435.00
    Sale price
    R 435.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Sweetpak Broek (Kleiner groottes)
    Tygies - Sweetpak Broek (Kleiner groottes)
    Regular price
    R 320.00
    Sale price
    R 320.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Sweetpak Broek
    Tygies - Sweetpak Broek
    Regular price
    R 320.00
    Sale price
    R 320.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - LO Swart Kortkouse
    Tygies - LO Swart Kortkouse
    Regular price
    R 50.00
    Sale price
    R 50.00
    Unit price
    per