Collection: Tygies Sport
π― Tygie-Klerewinkel β Belangrike Inligting
π Die Tygie-klerewinkel is op die terrein van Laerskool Tygerpoort geleΓ«.
π Winkelure:
-
Maandae tot Vrydae:
07:00 β 08:00
12:30 β 14:30
ποΈ Let wel:
Alle afhaal- en koerierbestellings is onderhewig aan die winkel se handelsure.
π» Aanlyn Bestellings β Afhaal of Koerier:
Wanneer u aanlyn bestel, sal u tydens die betaalpuntproses ('checkout') die opsie hΓͺ om:
-
Die bestelling self by die Tygie-klerewinkel af te haal, of
-
Die pakkie per koerier te laat aflewer teen betaling.
β οΈ Let op: U moet eers u adres invul voordat u die bladsy bereik waar u die opsie vir "school collection" kan kies (volgens standaard webwerf-prosedure).
π Koerierbestellings:
Neem 5β7 werksdae (uitgesluit skoolvakansies) om verwerk en aan die koerier oorhandig te word.
π¦ Afhaal van Aanlyn Pakkies:
Indien u kind die aanlyn pakkie self kom afhaal, moet hy/sy:
-
Die bestelnommer toon, of
-
Die betaalbevestiging per e-pos wys / of βn afdruk saambring.
β Sonder hierdie bewys kan geen aanlynbestelling oorhandig word nie.
π Tweedehandse Klere:
Tweedehandse items is slegs in die winkel beskikbaar en kan nie aanlyn aangekoop word nie.
π Navrae:
π¬ Slegs WhatsApp: 072 647 2993
π§ E-pos: tygieklerewinkel@nolimitssport.co.za
Β
- Page 1 of 3
- Next page