Collection: Tygies Sport

47 products

🐯 Tygie-Klerewinkel – Belangrike Inligting

πŸ“ Die Tygie-klerewinkel is op die terrein van Laerskool Tygerpoort geleΓ«.

πŸ•’ Winkelure:

  • Maandae tot Vrydae:
    07:00 – 08:00
    12:30 – 14:30

πŸ›οΈ Let wel:
Alle afhaal- en koerierbestellings is onderhewig aan die winkel se handelsure.

πŸ’» Aanlyn Bestellings – Afhaal of Koerier:

Wanneer u aanlyn bestel, sal u tydens die betaalpuntproses ('checkout') die opsie hΓͺ om:

  • Die bestelling self by die Tygie-klerewinkel af te haal, of

  • Die pakkie per koerier te laat aflewer teen betaling.

⚠️ Let op: U moet eers u adres invul voordat u die bladsy bereik waar u die opsie vir "school collection" kan kies (volgens standaard webwerf-prosedure).

🚚 Koerierbestellings:
Neem 5–7 werksdae (uitgesluit skoolvakansies) om verwerk en aan die koerier oorhandig te word.

πŸ“¦ Afhaal van Aanlyn Pakkies:

Indien u kind die aanlyn pakkie self kom afhaal, moet hy/sy:

  • Die bestelnommer toon, of

  • Die betaalbevestiging per e-pos wys / of ’n afdruk saambring.

❗ Sonder hierdie bewys kan geen aanlynbestelling oorhandig word nie.

πŸ‘• Tweedehandse Klere:

Tweedehandse items is slegs in die winkel beskikbaar en kan nie aanlyn aangekoop word nie.

πŸ“ž Navrae:

πŸ’¬ Slegs WhatsApp: 072 647 2993
πŸ“§ E-pos: tygieklerewinkel@nolimitssport.co.za

Β 

  • Tygies - Eerstespan Baadjie (Adult)
    Tygies - Eerstespan Baadjie (Adult)
    Regular price
    R 520.00
    Sale price
    R 520.00
    Unit price
    per 
  • Tygies 1ste Span Das
    Tygies 1ste Span Das
    Regular price
    R 200.00
    Sale price
    R 200.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Swart Doelgerig T-hemp (Kids)
    Tygies - Swart Doelgerig T-hemp (Kids)
    Regular price
    R 110.00
    Sale price
    R 110.00
    Unit price
    per 
  • Tygies Swart Doelgerig T-Hemp (Adult S,M,L)
    Tygies Swart Doelgerig T-Hemp (Adult S,M,L)
    Regular price
    R 125.00
    Sale price
    R 125.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Swart Doelgerig T-hemp (Adult XL,2XL)
    Tygies - Swart Doelgerig T-hemp (Adult XL,2XL)
    Regular price
    R 125.00
    Sale price
    R 125.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Rooi Doelgerig T-hemp (Kids)
    Tygies - Rooi Doelgerig T-hemp (Kids)
    Regular price
    R 110.00
    Sale price
    R 110.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Rooi Doelgerig T-hemp (Adult S,M,L)
    Tygies - Rooi Doelgerig T-hemp (Adult S,M,L)
    Regular price
    R 125.00
    Sale price
    R 125.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Rooi Doelgerig T-hemp (Adult XL,2XL)
    Tygies - Rooi Doelgerig T-hemp (Adult XL,2XL)
    Regular price
    R 125.00
    Sale price
    R 125.00
    Unit price
    per 
  • Tygies Algemene Pet
    Tygies Algemene Pet
    Regular price
    R 85.00
    Sale price
    R 85.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Algemene Krieketpet
    Tygies - Algemene Krieketpet
    Regular price
    R 280.00
    Sale price
    R 280.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Eerstespan krieketpet
    Tygies - Eerstespan krieketpet
    Regular price
    R 280.00
    Sale price
    R 280.00
    Unit price
    per 
  • Tygies Algemene Helmet Cover
    Tygies Algemene Helmet Cover
    Regular price
    R 180.00
    Sale price
    R 180.00
    Unit price
    per 
  • Tygies 1ste Span Helmet Cover
    Tygies 1ste Span Helmet Cover
    Regular price
    R 180.00
    Sale price
    R 180.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Swart Sportrugsak
    Tygies - Swart Sportrugsak
    Regular price
    R 310.00
    Sale price
    R 310.00
    Unit price
    per 
  • Tygies - Rooi Sportrugsak
    Tygies - Rooi Sportrugsak
    Regular price
    R 310.00
    Sale price
    R 310.00
    Unit price
    per