Collection: Tygies Pullovers

🐯 Tygie-Klerewinkel – Belangrike Inligting

📍 Die Tygie-klerewinkel is op die terrein van Laerskool Tygerpoort geleë.

🕒 Winkelure:

  • Maandae tot Vrydae:
    07:00 - 08:00
    12:30 - 14:30

🛍️ Let wel:
Alle afhaal- en koerierbestellings is onderhewig aan die winkel se handelsure.

💻 Aanlyn Bestellings – Afhaal of Koerier:

Wanneer u aanlyn bestel, sal u tydens die betaalpuntproses ('checkout') die opsie hê om:

  • Die bestelling self by die Tygie-klerewinkel af te haal, of

  • Die pakkie per koerier te laat aflewer teen betaling.

  • ⚠️ Let op: U moet eers u adres invul voordat u die bladsy bereik waar u die opsie vir "school collection" kan kies (volgens standaard webwerf-prosedure).

🚚 Koerierbestellings:
Neem 5–7 werksdae (uitgesluit skoolvakansies) om verwerk en aan die koerier oorhandig te word.

📦 Afhaal van Aanlyn Pakkies:

Indien u kind die aanlyn pakkie self kom afhaal, moet hy/sy:

  • Die bestelnommer toon, of

  • Die betaalbevestiging per e-pos wys / of ’n afdruk saambring.

❗ Sonder hierdie bewys kan geen aanlynbestelling oorhandig word nie.

👕 Tweedehandse Klere:

Tweedehandse items is slegs in die winkel beskikbaar en kan nie aanlyn aangekoop word nie.

📞 Navrae:

💬 Slegs WhatsApp: 072 647 2993
📧 E-pos: tygieklerewinkel@nolimitssport.co.za

0 products

Sorry, there are no products in this collection