Collection: Uniek aan Affie-Winkel

30 products

🏫 Affie-winkel Inligting – Afrikaanse Hoër Seunskool

🛍️ Bestellings en Aflewering

  • Bestellings vir afhaal of koerier is onderhewig aan die Affie-winkel se handelsure.

  • Koerier bestellings neem 5–7 werksdae (skoolvakansies uitgesluit) voordat dit aan die koerier oorhandig word.

  • Aanlyn pakkies neem 24–48 uur om verwerk te word. U sal 'n epos ontvang sodra die pakkie gereed is vir afhaal.

📦 Afhaal opsies by Aanlyn Aankope

  • Tydens die 'checkout'-proses op die webwerf kan u kies:

    • Afhaal by die Affie-winkel ("school collection")

    • Koerier diens (teen 'n ekstra koste)

    • Let wel: Voordat die opsie vir afhaal by die skool beskikbaar is, moet u eers u adres invul (soos vereis deur die webwerf).

✅ Afhaal deur Leerder

  • Indien u kind die pakkie self by die winkel gaan afhaal, moet hy:

    • Die bestel nommer verskaf, of

    • Die 'Sales Order Confirmation'-e-pos aan die winkelpersoneel kan wys.

⚠️ Sonder hierdie bewys kan geen afhaal geskied nie.

🕒 Affie-winkel Handelsure

📍 Geleë op die skoolgronde van Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)

  • Maandae tot Donderdae: 07:00 – 15:00

  • Vrydae: 07:00 – 14:30

  • 🛑 Gesluit tydens skoolvakansies en Publieke vakansiedae

🧥 Tweedehandse Klere

  • Tweedehandse klere is slegs beskikbaar in die winkel.

  • Geen tweedehandse items is aanlyn beskikbaar nie.

📞 Navrae?

Kontak die Affie-winkel gerus:

📱 082 268 7843
📧 Affiewinkel@nolimitssport.co.za

 

  • AHS - Skoen Sak
    AHS - Skoen Sak
    Regular price
    R 150.00
    Sale price
    R 150.00
    Unit price
    per 
  • AHS Leer Skeersakkie
    AHS Leer Skeersakkie
    Regular price
    R 600.00
    Sale price
    R 600.00
    Unit price
    per 
  • AHS Leer Pet
    AHS Leer Pet
    Regular price
    R 600.00
    Sale price
    R 600.00
    Unit price
    per 
  • AHS Wasgoed Sak
    AHS Wasgoed Sak
    Regular price
    Sold out
    Sale price
    R 290.00
    Unit price
    per 
  • AHS SB Zonet Balltpoint Pen
    AHS SB Zonet Balltpoint Pen
    Regular price
    Sold out
    Sale price
    R 5.00
    Unit price
    per 
  • AHS SB Bamboo Ballpoint Pen
    AHS SB Bamboo Ballpoint Pen
    Regular price
    R 32.50
    Sale price
    R 32.50
    Unit price
    per 
  • AHS SB Vaniat Mousepad
    AHS SB Vaniat Mousepad
    Regular price
    R 28.00
    Sale price
    R 28.00
    Unit price
    per 
  • AHS SB 30Cm Plastiek Liniaal - Geel
    AHS SB 30Cm Plastiek Liniaal - Geel
    Regular price
    R 12.50
    Sale price
    R 12.50
    Unit price
    per 
  • AHS SB Curved Design Ballpoint Pen
    AHS SB Curved Design Ballpoint Pen
    Regular price
    R 8.00
    Sale price
    R 8.00
    Unit price
    per 
  • AHS SB Sirkel Sleutelhouer
    AHS SB Sirkel Sleutelhouer
    Regular price
    R 28.00
    Sale price
    R 28.00
    Unit price
    per 
  • AHS SB Reghoekige Sleutelhouer
    AHS SB Reghoekige Sleutelhouer
    Regular price
    R 28.00
    Sale price
    R 28.00
    Unit price
    per 
  • AHS SB Notaboek Ciluxlin
    AHS SB Notaboek Ciluxlin
    Regular price
    R 84.00
    Sale price
    R 84.00
    Unit price
    per 
  • AHS SB 30Cm Plastiek Liniaal - Rooi
    AHS SB 30Cm Plastiek Liniaal - Rooi
    Regular price
    R 12.50
    Sale price
    R 12.50
    Unit price
    per 
  • AHS SB 30Cm Plastiek Liniaal - Groen
    AHS SB 30Cm Plastiek Liniaal - Groen
    Regular price
    R 12.50
    Sale price
    R 12.50
    Unit price
    per