Collection: Uniek aan die AHMP Klerewinkel

22 products

2025-Graad 8 Benodighede:

🏫 AHMP-Klerewinkel Inligting

📍 Ligging: Die winkel is op die skoolgronde van Afrikaanse Hoër Meisieskool, bo Vincent’s.


🕒 Winkelure

  • Maandae tot Donderdae: 07:00 – 15:00

  • Vrydae: 07:00 – 14:30

  • Die winkel is gesluit gedurende skoolvakansies.


🛒 Aanlyn Bestellings

📦 Afhaal of Koerieropsie

Tydens die ‘checkout’-proses kan u kies tussen:

  • Afhaal by die AHMP-winkel

  • Koerierdiens (teen 'n ekstra koste)

🔔 Let wel: U moet eers u adres invul voordat die "school collection" opsie beskikbaar sal wees – dit is deel van die standaard webwerf-‘checkout’-proses.


⏱️ Verwerkingstye

  • Aanlyn pakkies neem 24 – 48 uur vir verwerking.

  • U sal per e-pos in kennis gestel word sodra die bestelling gereed is vir afhaal of gestuur word.

🚚 Koerierversending

  • Bestellings wat per koerier gestuur word, neem 5 – 7 werksdae ná verwerking voordat dit aan die koerier oorhandig word.

  • Skoolvakansies is uitgesluit van hierdie tydsraamwerk.

🔄 Alle aanlyn bestellings is onderhewig aan die winkel se handelsure.


👧 Afhaal deur Leerder

Indien u kind die aanlyn pakkie by die winkel self afhaal, moet een van die volgende aan die personeel getoon word:

  • Die bestel nommer, of

  • Die “Sales Order Confirmation”-e-pos

⚠️ Sonder hierdie inligting sal die bestelling nie uitgereik kan word nie.


👕 Tweedehandse Klere

Tweedehandse items is slegs in die winkel beskikbaarnie aanlyn beskikbaar nie.


📞 Navrae?

Kontak ons gerus:
📱 062 572 2686
📧 AHMP@nolimitssport.co.za

 

 

  • AHMP Oortrekpapier
    AHMP Oortrekpapier
    Regular price
    R 35.00
    Sale price
    R 35.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Boerenooientjie Borsspeld
    AHMP Boerenooientjie Borsspeld
    Regular price
    R 95.00
    Sale price
    R 95.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Wit Hoed
    AHMP Wit Hoed
    Regular price
    R 210.00
    Sale price
    R 210.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Visor
    AHMP Visor
    Regular price
    R 110.00
    Sale price
    R 110.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Tas Rugsak Ramble
    AHMP Tas Rugsak Ramble
    Regular price
    R 850.00
    Sale price
    R 850.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Sport Rugsak Ramble
    AHMP Sport Rugsak Ramble
    Regular price
    R 480.00
    Sale price
    R 480.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Toksak
    AHMP Toksak
    Regular price
    R 305.00
    Sale price
    R 305.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Oorbelle
    AHMP Oorbelle
    Regular price
    R 160.00
    Sale price
    R 160.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Sublimated Kouse
    AHMP Sublimated Kouse
    Regular price
    R 150.00
    Sale price
    R 150.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Sakstuk Wapen
    AHMP Sakstuk Wapen
    Regular price
    R 85.00
    Sale price
    R 85.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Haar Lint Met Strik
    AHMP Haar Lint Met Strik
    Regular price
    R 62.00
    Sale price
    R 62.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Haar Strik Op Knip Materiaal
    AHMP Haar Strik Op Knip Materiaal
    Regular price
    R 50.00
    Sale price
    R 50.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Haar Strik Op Knip Materiaal
    AHMP Haar Strik Op Knip Materiaal
    Regular price
    R 50.00
    Sale price
    R 50.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Haar Scrunchie Rekkie
    AHMP Haar Scrunchie Rekkie
    Regular price
    R 50.00
    Sale price
    R 50.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Haar Scrunchie Rekkie
    AHMP Haar Scrunchie Rekkie
    Regular price
    R 50.00
    Sale price
    R 50.00
    Unit price
    per 
  • AHMP Haar Scrunchie Knip
    AHMP Haar Scrunchie Knip
    Regular price
    R 58.00
    Sale price
    R 58.00
    Unit price
    per