💻 Sport Hoodies – Aanlyn Bestellings
• Alle Sport Hoodie bestellings word maandeliks konsolideer.en vir produksie gestuur.
• Aflewering vind plaas in die 3de week van die volgende maand.
Voorbeeld:
Indien ’n bestelling enige tyd gedurende Februarie geplaas word, sal die hoodie in die 3de week van Maart afgelewer word.
• Passtelle is beskikbaar in die Tygie Winkel vir grootte-passing. Geen omruilings op bestellings nie.