Collection: Laerskool Fontainebleau

41 products
Neem asb kennis dat die winkel gesluit is vir die skool vakansie vanaf 21 Maart tot 2 April, enige aanlyn aankope sal afgehaal kan word vanaf 3 April
Bestellings vir koerier/afhaal by skool is onderhewig aan die skoolwinkel se handels ure.
NB! Koerier opsie vat 'n minimum van 7 werksdae voordat klere uitgestuur word. Dit is ook onderheweig aan die winkel se handsure en toegang om voorraaad vanaf die winkel te kan verkry. 

Die Bleausmous is op Laerskool Fontainebleau se skool gronde geleë.
.

Bleausmous tye tydens skool kwartaal

Dinsdae, Woensdae, Donderdae

07:00 - 09:00 en 12:00 - 14:00

Bleausmous sal gesluit wees tydens skool vakansie 

.

Indien u aanlyn bestel, sal u tydens die 'checkout' proses kan kies om die aanlyn aankope by die bleausmous te gaan oplaai of as alternatief kan die pakkie teen 'n koste gekoerier word.
Neem kennis, voor u by die bladsy kom om die 'school collection' opsie te kan kies moet mens jou adres invul (standaard webwerf 'checkout').

NB! Indien u kind die 'aanlyn pakkie' in die winkel self kom afhaal moet hy/sy die bestel nommer verskaf of die 'sales order confirmation' epos vir die bleausmous personeel lid kan wys. Sonder die bogenoemde kan geen aanlyn bestelling afgehaal word nie.


Vir enige navrae kontak tydens handels ure 

076 089 7367 of bleausmous@nolimitssport.co.za 

 

.

Die tweedehandse klere is slegs by die klerewinkel beskikbaar en gaan nie aanlyn beskikbaar wees nie.

.

.
  • Fonties - Kort Broek (Kids)
    Fonties - Kort Broek (Kids)
    Regular price
    R 240.00
    Sale price
    R 240.00
    Unit price
    per 
  • Fonties - Kort Broek (Adult)
    Fonties - Kort Broek (Adult)
    Regular price
    R 275.00
    Sale price
    R 275.00
    Unit price
    per 
  • Fonties - Gholfer (Kleiner groottes)
    Fonties - Gholfer (Kleiner groottes)
    Regular price
    R 310.00
    Sale price
    R 310.00
    Unit price
    per 
  • Fonties - Gholfer (Adult)
    Fonties - Gholfer (Adult)
    Regular price
    R 350.00
    Sale price
    R 350.00
    Unit price
    per 
  • Fonties - Moulose Dogters Hemp (Kleiner groottes)
    Fonties - Moulose Dogters Hemp (Kleiner groottes)
    Regular price
    R 285.00
    Sale price
    R 285.00
    Unit price
    per 
  • Fonties - Moulose Dogters Hemp (Adult)
    Fonties - Moulose Dogters Hemp (Adult)
    Regular price
    R 315.00
    Sale price
    R 315.00
    Unit price
    per 
  • Fonties Geel T Hemp (7/8-13/14)
    Fonties Geel T Hemp (7/8-13/14)
    Regular price
    R 110.00
    Sale price
    R 110.00
    Unit price
    per 
  • Fonties Geel T Hemp (S,M,2XL)
    Fonties Geel T Hemp (S,M,2XL)
    Regular price
    R 125.00
    Sale price
    R 125.00
    Unit price
    per 
  • Fonties Geel T Hemp (L&XL)
    Fonties Geel T Hemp (L&XL)
    Regular price
    R 125.00
    Sale price
    R 125.00
    Unit price
    per 
  • Fonties Wit T Hemp (7/8-13/14)
    Fonties Wit T Hemp (7/8-13/14)
    Regular price
    R 110.00
    Sale price
    R 110.00
    Unit price
    per 
  • Fonties Wit T Hemp (S-XL)
    Fonties Wit T Hemp (S-XL)
    Regular price
    R 125.00
    Sale price
    R 125.00
    Unit price
    per 
  • Fonties Navy T Hemp (7/8)
    Fonties Navy T Hemp (7/8)
    Regular price
    R 110.00
    Sale price
    R 110.00
    Unit price
    per 
  • Fonties Navy T Hemp (9/10-13/14)
    Fonties Navy T Hemp (9/10-13/14)
    Regular price
    R 110.00
    Sale price
    R 110.00
    Unit price
    per 
  • Fonties Navy T Hemp (S&M)
    Fonties Navy T Hemp (S&M)
    Regular price
    R 125.00
    Sale price
    R 125.00
    Unit price
    per 
  • Fonties Navy T Hemp (L,XL,2XL)
    Fonties Navy T Hemp (L,XL,2XL)
    Regular price
    R 125.00
    Sale price
    R 125.00
    Unit price
    per 
  • Fonties Hoodie (Adult)
    Fonties Hoodie (Adult)
    Regular price
    R 540.00
    Sale price
    R 540.00
    Unit price
    per