Collection: Uniek aan Affie-winkel

16 products

🏫 Affie-winkel Inligting – Afrikaanse Hoër Seunskool

🛍️ Bestellings en Aflewering

  • Bestellings vir afhaal of koerier is onderhewig aan die Affie-winkel se handelsure.

  • Koerier bestellings neem 5–7 werksdae (skoolvakansies uitgesluit) voordat dit aan die koerier oorhandig word.

  • Aanlyn pakkies neem 24–48 uur om verwerk te word. U sal 'n epos ontvang sodra die pakkie gereed is vir afhaal.

📦 Afhaal opsies by Aanlyn Aankope

  • Tydens die 'checkout'-proses op die webwerf kan u kies:

    • Afhaal by die Affie-winkel ("school collection")

    • Koerier diens (teen 'n ekstra koste)

    • Let wel: Voordat die opsie vir afhaal by die skool beskikbaar is, moet u eers u adres invul (soos vereis deur die webwerf).

✅ Afhaal deur Leerder

  • Indien u kind die pakkie self by die winkel gaan afhaal, moet hy:

    • Die bestel nommer verskaf, of

    • Die 'Sales Order Confirmation'-e-pos aan die winkelpersoneel kan wys.

⚠️ Sonder hierdie bewys kan geen afhaal geskied nie.

🕒 Affie-winkel Handelsure

📍 Geleë op die skoolgronde van Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)

  • Maandae tot Donderdae: 07:00 – 15:00

  • Vrydae: 07:00 – 14:30

  • 🛑 Gesluit tydens skoolvakansies en Publieke vakansiedae

🧥 Tweedehandse Klere

  • Tweedehandse klere is slegs beskikbaar in die winkel.

  • Geen tweedehandse items is aanlyn beskikbaar nie.

📞 Navrae?

Kontak die Affie-winkel gerus:

📱 082 268 7843
📧 Affiewinkel@nolimitssport.co.za

 

  • AHS Slaapbroek
    AHS Slaapbroek
    Regular price
    R 245.00
    Sale price
    R 245.00
    Unit price
    per 
  • AHS Golf Covers
    AHS Golf Covers
    Regular price
    R 850.00
    Sale price
    R 850.00
    Unit price
    per 
  • AHS Kombers
    AHS Kombers
    Regular price
    R 300.00
    Sale price
    R 300.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Swem Handdoek
    AHS - Swem Handdoek
    Regular price
    R 300.00
    Sale price
    R 300.00
    Unit price
    per 
  • AHS Sambreel
    AHS Sambreel
    Regular price
    R 550.00
    Sale price
    R 550.00
    Unit price
    per 
  • AHS Rugbybal Kolle Groot
    AHS Rugbybal Kolle Groot
    Regular price
    R 390.00
    Sale price
    R 390.00
    Unit price
    per 
  • AHS Rugbybal Midi
    AHS Rugbybal Midi
    Regular price
    R 190.00
    Sale price
    R 190.00
    Unit price
    per 
  • AHS Vlag
    AHS Vlag
    Regular price
    R 100.00
    Sale price
    R 100.00
    Unit price
    per 
  • AHS Strooihoed Ondersteuner
    AHS Strooihoed Ondersteuner
    Regular price
    R 375.00
    Sale price
    R 375.00
    Unit price
    per 
  • AHS Leer Pennesak Nuut
    AHS Leer Pennesak Nuut
    Regular price
    R 320.00
    Sale price
    R 320.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Gholf Handdoek
    AHS - Gholf Handdoek
    Regular price
    R 230.00
    Sale price
    R 230.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Amper 'n Affie T Hemp
    AHS - Amper 'n Affie T Hemp
    Regular price
    R 140.00
    Sale price
    R 140.00
    Unit price
    per 
  • Ahs Amper 'n Affie T Hemp (A)
    Ahs Amper 'n Affie T Hemp (A)
    Regular price
    R 155.00
    Sale price
    R 155.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Ramble Rugsak
    AHS - Ramble Rugsak
    Regular price
    R 890.00
    Sale price
    R 890.00
    Unit price
    per 
  • AHS - Skoen Sak
    AHS - Skoen Sak
    Regular price
    R 150.00
    Sale price
    R 150.00
    Unit price
    per 
  • AHS Sport Sak Nuut - kwaliteit verbeter
    AHS Sport Sak Nuut - kwaliteit verbeter
    Regular price
    R 649.00
    Sale price
    R 649.00
    Unit price
    per